Vroulike sakelui presteer baie goed

Met Namibië se ekonomie wat weens die impak van die Covid-pandemie in ‘n toestand is, sal dit die betrokkenheid van innovering vir herstel vereis. Met besigheidsgeleenthede wat aan sakelui oorgelaat is, het Kosmos 94.1 Nuus aan Danny Meyer, direkteur van SMEs Compete gevra hoe vroulike sakelui vaar. Word vroue gelyke geleenthede gebied en is die speelveld gelyk? Meyer sê vroue doen selfs beter.