Vroue-Bokspan is reg vir Wallis

Die Springbok-vrouespan vertrek vandag na Wallis met meer begrip en vasberadenheid as waarmee hulle tien dae gelede in Frankryk aangekom het. Die hulpafrigter, Laurian Johannes-Haupt, sê hulle beskou Saterdag se wedstryd teen Wallis in Cardiff as nog ‘n kans om te verbeter en hul spelpatroon te ontwikkel. Johannes-Haupt sê hulle het onlangs nie genoeg rugby op hierdie vlak gespeel nie: