Vrese dryf beleggings

Die vrees om geld te verloor motiveer die meeste beleggers om hulle spaargeld en beleggings-reserwes te gebruik wanneer hulle met bykomende finansiële druk te kampe het. Dit is een van die sleutel-bevindings van ‘n onlangse ondersoek wat Momentum-beleggings oor Suid-Afrikaanse beleggersgedrag gedoen het. Dit is deel van ‘n reeks ondersoek en navorsing na die uitwerking van emosie op finansiële welslae. Die Suid-Afrikaanse verslaggewer Charlene du Toit het meer…