Vragmotorstaking in SA skop af, buitelanders moet uit sê hulle

Die All Truck Drivers Forum and Allied South African-groepering se staking in die buurland het begin. Die sekretaris-generaal van All Truck Drivers, Sifiso Nyathi, sê hulle gaan môre ‘n memorandum met eise aan die bedryfsbedingingsraad in Johannesburg oorhandig. Sommige van die eise is dat buitelanders nie in die vragmotorbestuurdersbedryf indiens geneem moet word nie en ‘n salarisverhoging van 15 persent: