Voordele en nadele in Amerikaanse dollar verswakking

Volgens Robert McGregor ‘n ekonoom van Cirrus in die hoofstad as die Amerikaanse dollar aanhou verswak, sal dit voordele vir ons inhou, maar terselfdertyd ook sekere sektore raak. Die Amerikaanse dollar het weens verskeie redes teenoor die Suid-Afrikaanse rand verswak. McGregor, wat met Kosmos 94.1 Nuus gepraat het, is van mening dat dit beter is om ‘n swakker rand te hê. Hy verduidelik…