Ramaphosa kry ANC-regmerkie vir nog ‘n termyn

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het nog ‘n regmerkie gekry om sy werk as die party se leier voort te sit. Een van die party se top-ses, die sekretaris-generaal Paul Mashatile, sê daar is konsensus binne die ANC dat Ramaphosa ‘n tweede termyn gegee moet word. Mashatile beloof die regerende party gaan homself regruk en verseker dat mense basiese dienste kry: