Volksmoord-debat: Schlettwein sê beledigings moet stop

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het vandag in die Nasionale Vergadering geëis dat lede van opposisieparty met veral Ovaherero-geledere daarmee stop om hom en ander Namibiërs as Duitssprekende Namibiërs te beledig. Hy het gesê dit is ‘n persoonlike belediging en dra haat wat die ergste vorm van rassisme is. Op ‘n stadium het ‘n LPM-agterbanker histeries geskree terwyl hy met sy hande op die banke slaan: “Ons kom vir jou!”.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *