Voëltelersvereniging van Namibië se veiling vind op 9 April plaas

Die Voëltelersvereniging van Namibië gaan sy jaarlike veiling van voëls op 9 April om tien-uur die oggend by die Agra/Bank Windhoek-ring in die hoofstad aanbied. ‘n Groot verskeidenheid van voëls soos papegaaie en parkiete sal aangebied word. Sergio Lopes, voorsitter van die vereniging, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.