Voëlgriep: Regering moet ingryp met werksverliese

Die DA in Gauteng eis dat die regering onmiddellik optree om die pluimveebedryf te ondersteun en duisende werksverliese te keer. Die bedryf word deur die voëlgriep-uitbreking geraak. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê die regering se mislukking om beslissend op te tree tydens die krisis, verraai die pluimveebedryf en die mense wat daarop staatmaak: