Voedselprogram verander na N$500 per maand

Uiteindelik is daar goeie nuus rakende die Basiese Inkomste Toelae, oftewel BIG. Die minister van geslagsgelykheid, Doreen Sioka, het gesê die voedselprogram sal verander word in ‘n kontanttoelae van 500 Namibiese dollar per maand. Dit tree vanaf vandag in werking.