VN-waarnemer: Israel pas apartheid toe

John Dugard, die Verenigde Nasies se spesiale waarnemer in Palestina, het gevra dat in die lig van Namibië en Suid-Afrika se geskiedenis, die twee lande die sogenaamde apartheid wat Israel toepas na die Internasionale Strafhof verwys.