G7-beraad moet kinders beskerm

Vandeesweek het die sewe magtigste nasies ter wêreld sy G7-beraad. Unicef se uitvoerende direkteur, Henrietta Fare, het gesê terwyl die G7-beraad nader kom, staan Unicef saam met sy krisis-vennote. Hulle doen ‘n beroep op wêreldleiers om hul gesamentlike invloed en hulpbronne te gebruik om die volgende krisis beter te voorspel en kinders teen skade te beskerm.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *