VN: Ondersoek na konflik tussen Israel en Hamas

Die Verenigde Nasie se raad vir menseregte gaan met ‘n ondersoek begin ná die konflik tussen Israel en die Palestynse militantegroep Hamas. Volgens internasionale media het die resolusie vir stemming gedien. Meer as 240 mense is in Gaza dood en 13 in Israel.