VN-hoof sê padveiligheid is almal se probleem

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê motorongelukke is die hoofoorsaak van sterftes in mense tussen die ouderdom van vyf en 29, wêreldwyd. Dit is ook reeds in Namibië bevestig. Hy het ‘n beroep op lidlande gedoen om padveiligheids-inisiatiewe te implementeer.