Staatskaping: Hoe het banke, intelligensiesentrum dit gemis?

Open Secrets sê daar is steeds nie duidelike antwoorde waarom die banke, die finansiële intelligensiesentrum en wetstoepassers nie gouer opgetree het om geldwassery wat met staatskaping verband hou, te keer nie. Shadow World Investigations se woordvoerder, Paul Holden, het voor die Zondo-kommissie getuig meer as 16 miljard Suid-Afrikaanse rand is gewas en het uiteindelik na die Gupta-familie of maatskappye onder hulle beheer gegaan. ‘n Woordvoerder van Open Secrets, Michael Marchant, sê die banksektor moet aanspreeklik gehou word: