Vloede het miljoene se skade in Cederberg aangerig

Die DA in die Wes-Kaap sê die Cederberg Munisipaliteit het groot skade gelei aan infrastruktuur, tydens die onlangse oorstromings. Dit beloop tot dusver 309 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Skade aan kritieke krag- infrastruktuur beloop tans 6 miljoen rand, en skade aan die Citrusdal hoofpad 150 miljoen rand. Anton van Zyl van die DA sê ‘n skadebepaling vir ander distriks-, provinsiale en nasionale paaie én vir meer as 100 water- en rioolpompe word tans gedoen: