Vloedbesproeiing by Hardap vreet water

Meer as 1,9 miljoen kubieke meter water is uit die Hardapdam in die afgelope week gepomp en tans is die damvlak op 70,8 persent. Die dam voorsien die Hardap groenskema van die boerevereniging maar, vloed besproeiing word daar toegepas wat deur kenner as verkwistend beskryf word. Abraham Nehemia, NamWater se Uitvoerende Hoof het dit so verwoord…