Vleismark in Wes-Afrika met gemengde gevoelens ontvang

Terwyl Meatco besig is om ‘n vleismark in Wes-Afrika vir kommunale beesboere noord van die Rooilyn te vestig, is dit met gemengde gevoelens ontvang. Sommige boere is opgewonde oor die vooruitsig, maar ander wonder waarom slegs vir kommunale boere in die Noorde en waarom Wes-Afrika. Hulle vra of hulle en Wes-Afrika van laer waarde is? Landboukundige Wallie Roux verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.