Visvangregte: so moet dit werk

Die regering gaan weer gebuk onder kritiek oor die toekenning van visvangregte. Vanuit verskeie oorde word daar weer aanmerkings gemaak dat Jan Alleman geen voordeel uit Namibiese visbronne trek nie. Kosmos 94.1 Nuus by die bekend Unam ekonoom Dr Omu Kakujaha-Matundu aangeklop en hom gevra hoe die stelsel aangepas moet word…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *