Visrivier-canyon: Oorskot van vermiste stapper gevind

Namibia Wildlife Resorts het meer inligting bekend gemaak oor die liggaam van ‘n stapper wat in die Visrivier-canyon gevind is. Die stapper is Woensdag as vermis aangemeld. Nelson Ashipala, woordvoerder van die NWR, sê hulle wag nog vir inligting.

Owerhede van natuurbewaring is tans op die toneel. Meer hieroor later.