Vierde Covid-19 vlaag word in November in Suid-Afrika verwag

Die vierde COVID-19 vlaag, wat in November in Suid-Afrikja verwag word, sal heel
moontlik nie so ernstig soos die vorige drie wees nie.
Dit is die mening van die buurland se minister van gesondheid, Dr Joe Phaahla.
Phaahla het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hulle te laat inent en die
gesondheidsregulasies te gehoorsaam in die lig hiervan.