Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af

Die eerste been van die 4×4 Vasbyt-seisoen het die afgelope naweek in ‘n snikhete Omaruru plassgevind. Agtien spanne het in twee klasse kragte gemeet, naamlik die C-klas en die D-klas. Morne Oosthuizen en Richard Owen het die C-klas gewen. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Sportnuus het meer besonderhede.

In die D-klas het J.R. Lacock en Enrique van Zyl koning gekraai.