Veteraan vakbondman gesels oor GRN se pogings teen werkloosheid

Die Namibiese arbeidsministerie het tydens sy begrotingsmotivering in die Nasionale Vergadering die reuse-kwessie van werkloosheid aangeraak. Die adjunkminister Hafeni Ndemula sê werkskepping, veral vir die jeug is onderwerp wat deur alle Namibiërs bespreek word. Hy sê waarheid is dat Namibië, en baie ander lande groei in werkloosheid vir meer as die afgelope twee dekades ervaar het. Kosmos 94.1 Nuus het met veteraan vakbondman Job Muniaro gesels oor of die ministerie tot die kern van arbeids-kwessies spreek en of hy die begroting ondersteun…