Vervoerbedryf reageer op dieselprys

Die vervoerbedryf in Namibië het gereageer op die skerp styging in die dieselprys wat vir November aangekondig is. Daar word verwag vervoerkoste sal verder styg wat weer ‘n impak op inflasie sal hê. Kosmos 94.1 Nuus het met Stefan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Transport gesels.