Vervoer tussen Brittanje, Noord-Ierland moet bespoedig word

Die Europese Unie het voorgestel dat 80 persent van die kontrolemaatreëls op supermarkgoedere wat Groot Brittanje vanuit Noord-Ierland binnekom, laat vaar moet word. Dit het ten doel om die kwessies oor doeane-papierwerk en die beweging van voedsel en medisyne tussen Brittanje en Noord-Ierland op te los. Die adjunk-president van die Europese Kommissie, Maros Šefčovič, sê die nuwe voorstelle vir die Brexit-protokol vir Noord-Ierland sal vérreikend wees: