Vervalle insfrastruktuur kelder landbou-groei

AgriSA sê die jongste BBP toon die buurland se landbousektor se enorme bydrae tot die land se ekonomie, asook sy potensiaal om selfs groter geleenthede vir werkskepping te bied. In die vierde kwartaal verlede jaar was landbou die ekonomiese sektor wat die beste presteer het. AgriSA se woordvoerder, Kulani Siweya, sê egter die sektor se groei word onder andere belemmer deur vervalle infrastruktuur: