Versoekskrif oor vuurwapenwet

Meer as 220 000 mense in die buurland het al ‘n versoekskrif onderteken wat vra dat selfverdediging as rede kan dien om ‘n vuurwapen te besit. Dit sal nie moontlik wees indien wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens deurgevoer word nie.