Verskeie Wes-Kaapse taxi-roetes oopgestelJuly 21, 2021

Die Wes-Kaapse regering het vroeër vandag gesê dat verskeie taxi-roetes nou weer oopgestel is, ná Maandag se voorvalle van taxi-geweld. ‘n Golden Arrow-busbestuurder is Maandagoggend in die gesig gewond in ‘n skietvoorval in Delft, wat die sektor tot stilstand geruk het. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent, gesels uit die Moederstad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *