Versigtig oor wat mynmaatskappye werklik bydra

Daar is sommige menings dat mynwese nie werklik bydra aan die welvaart van Namibië se sosio-ekonomiese ontwikkeling nie. Daar is nie meer werkskepping in die bedryf soos byvoorbeeld in landou, konstruksie of vervaardiging nie. Die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê dit handel oor die werklike bydrae wat ‘n sektor maak.