Versigtig met goedere by grense die vakansie

Vakansiegangers wat oorgrens reis word daaraan herinner dat doeane-dienste op Namibië se grense verskerp is deur verskeie stappe wat die deur NamRA, die inkomste-agtenskap, die jaar geneem is. Daar is regulasies in verband met invoere en uitvoere van goedere en voertuie sal deursoek word. Steven Ndorokaze, die hoof van strategiese kommunikasie by NamRA het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.