Vermeende swendelaar handig homself oor aan polisie

Die Namibiese polisie se ondersoek-eenheid in die Hardapstreek het bevestig die vermeemde swendelaar, Nazeem Hozyene, het homself vandag aan die polisie op Rehoboth in die teenwoordigheid van sy regsverteenwoordiger oorhandig. Volgens Nampol het hy glo die klaer met 540 000 Namibiese dollar bedrieg deur glo ‘n huis in 2013 aan die klaer te verkoop, maar die oordrag het nooit plaasgevind nie. Adjunk-offisier Ndinelao Hamukwaya van die Rehoboth-polisie