Vermeende stroper wie se makker doodgetrap is, sal in hof verskyn

‘n Man van 52 sal vandag in die Bushbuckridge Landdroshof in Mpumalanga verskyn op klagte dat hy die Krugerwildtuin onwettig betree het. Hy was saam met ‘n groep vermeende stropers wat gevlug het toe veldwagters wat op ‘n roetine-patrollie was op hulle afgekom het. Hulle het binne ‘n groep olifante ingehardloop en een man is dood. Die Woordvoerder van die polisie Donald Mdhluli…