Vermeende moordenaar van kinders kom in Nam aan

Die Namibiese vrou wat daarvan aangekla word van die moord van haar twee kinders in Etiopië verlede jaar, het volgens berigte in Namibië aangekom, vergesel deur 2 Etiopiese polisie beamptes. Kristofina Amutenya is sedert haar arrestasie in Desember in aanhouding. Sy het na wat beweer word haar twee kinders, 9 en 3 jaar oud vermoor. Sy is die eggenoot van Petrus Haufiku, Namibië se Handels Attache in daardie land. Sy sal na wat berig word vandag in die hof verskyn. Sy sal verhoor word in Namibië.