Verkragtings: daar is geen morele standaarde nieOctober 4, 2021

In die jongste weeklikse misdaadverslag wat deur die Namibiese polisie uitgereik is, was die meeste sake die van onsedelike aanranding. Voorvalle van beweerde verkragtings waarby minder jariges ook betrokke is, is ook aangemeld. Rosa Namises, ‘n geslagsaktivis, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *