Verkragting en instemming reëls is onwetting – drukgroep

Die Departement van Justisie in Suid-Afrika is gekant teen ‘n aansoek om die definisie van verkragting en instemming in die Wet op Seksuele Misdrywe ongrondwetlik te laat verklaar. Die aansoek is deur die Embrace Project gebring, wat aanvoer die subjektiewe toets wat tans op seksuele misdrywe toegepas word, is in werklikheid onwettig. Lee-Anne Germanos van die organisasie sê ‘n objektiewe toets moet eerder van toepassing wees: