Verhoging in repokoers sal SA-maatskappye onder meer druk plaas

Eerste Nasionale Bank in Suid-Afrika glo die verhoging in die terugkoopkoers sal Suid-Afrikaanse ondernemings onder nog druk plaas. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het gister bekend gemaak die koers gaan van vandag af met 25 basispunte tot 3,75 persent verhoog word. ENB sê die sakesektor gaan die swaarste getref word. Die bank se woordvoerder, Andiswa Bata, sê die verhoging is ‘n verdere knou bykomend tot die gevolge van die voortgesette kragonderbrekings in die land: