Vergunning vir vragmotorbestuurders se PCR-toetse help nie veel nie

Vervoer-operateurs het gereageer op die opskorting van PCR-toetse vir vragmotorbestuurders wat ten volle ingeënt is, vir toegang tot Namibië. Stefan Terblanche, die uitvoerende hoof van FP du Toit Transport, sê dit sal nie werklik enige verskil aan hulle uitgawes maak nie…