Vergemaklik vlugte met tegnologie – Iata peilingNovember 16, 2021

Die Internasionale Lugvervoer-vereniging, Iata, het met die resultate van die 2021 Wêreldpassasier-Opname tot twee gevolgtrekkings gekom: Passasiers wil gebruik maak van biometriese identifikasie as dit reisprosesse bespoedig en hulle wil ook minder tyd in rye spandeer. Passasiers wil hê tegnologie moet help sodat hulle minder tyd spandeer om geprosesseer te word of in rye te staan. Linden Birns, woordvoerder van Iata sê passasiers is bereid om biometriese data te gebruik as dit hierdie resultaat lewer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *