Vereniging vir swart regslui ongelukkig met ‘skorsing’ van Hlophe

Die Swart Prokureursvereniging in Suid-Afrika is nie tevrede met die aanbevelings van die Regterlike Dienskommissie oor die skorsing van die Wes-Kaapse regter-president, John Hlophe, nie. Die vereniging sê dit is nie raadsaam vir President Cyril Ramaphosa om ‘n regter te skors wat onderwerp word aan ‘n ampsklag teen hom nie. Die woordvoerder, Bayethe Maswazi, het die aanbeveling as irrasioneel beskryf: