Veldbrande risiko vir winter

Veldbrande is vir die wintermaande die grootste risiko vir veeboere omdat so daar tans baie gras is. Kosmos 94.1 Nuus het by Dr. Cornelis van der Waal, die bekende Bewaringslandboukenner en Ekoloog, aangeklop vir raad in diƩ verband.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *