Veldbrande rig groot skade aan in dele van die land

Die afgelope tyd kom ernstige veldbrande oor dele van die land voor.Noordwes van Okahandja woed ‘n veldbrand al die afgelope twee dae. Vir die jongste sluit ons aan by Biekie Kotze.