Veldbrande in die Steinhausen-omgewing woed voort.October 2, 2021

Die veldbrande in die omgewing van Steinhausen woed steeds voort. Vir die jongste oor
die situasie sluit ons aan by Renda Grobbelaar van die plaas Morgan in die omgewing.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *