Veediefstal blyk om ‘n loopbaan keuse te wees

Veediefstal in Namibië het blykbaar ‘n beroep geword. Tans word gevalle weekliks aangemeld. Kommersiële en gemeenskapsboere in die land ly verliese as gevolg hiervan. Daar is glo ‘n vermeende sindikaat van veediewe in verskillende dele van Namibië bedrywig. Volgens Piet Gouws, president van die Namibiese Landbou-unie sukkel sommige boere nog met die nagevolge van die droogte en nou die probleem.

Gouws het ook statistiek in die verband genoem.