Veeboere moet ent, bosluise, insekte sal floreer

Landbou-kenners is van mening dat terwyl daar ‘n uitstekende reënseisoen voorlê en dit goeie nuus is vir akkerbouers, moet veeboere egter waaksaam bly. Die bosluis- en insekgetalle sal waarskynlik hierdie somer floreer en dus is daar ‘n groter moontlikheid van verskeie siektes. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Theuns Laubscher van die Windhoek Veeartsenykliniek, gepraat.

Hy het raad…