Van der Rheede gesels oor sy visie vir FW-stigting

Die FW de Klerk-stigting het Christo van der Rheede vanjaar as sy nuwe uitvoerende direkteur aangestel het. Van der Rheede is mees bekend onder Kosmos 94.-luisteraars as die uitvoerende hoof van AgriSA en het tussen 2015 en September verlede jaar in die amp gedien. Hy het met Kosmos 94.1 gesels oor sy visie vir die stigting.