Vakbonde staak teen werksverliese

Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa en die Suid-Afrikaanse Kajuitbemannings-vereniging sal môre by die Departement van Openbare Ondernemings in Pretoria betoog oor werksverliese. ‘n woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens is op die punt om minstens 130 werknemers af te dank omdat die opleiding-afleggingsprojek tot ‘n einde kom. Sy sê hierdie werkers moes ingeneem word by die nuwe lugdiens, maar die SAL het die proses heeltemal wanbestuur: