Vakbonde onder die loep

Namibië het onlangs gesien hoe ‘n aantal vakbonde opstaan om vir hul werknemers te veg. Staatsamptenare het ‘n verhoging op hul basiese salaris en voordele gekry, nadat ‘n ooreenkoms met die Namibiese regering bereik het. Die verhoging is egter nie deur alle staatsamptenare verwelkom nie, omdat hulle ‘n hoër persentasie wou hê. Tydens ‘n bespreking, het Sakaria Nandjigwa, hoof-beleidsontleder by die kantoor van die arbeidskommissaris, sommige regte van vakbonde gedeel.

Eliakim Nahiku, ‘n beleids-analis by die Namibiese Ministerie van Arbeid, Nywerheidsverhoudinge en Werkskepping, verduidelik wanneer ‘n vakbond of ‘n werkgewersorganisasie betrokke raak …