Vaardighede by NEF onder die loep

Die Namibiese Werkgewersfederasie in vennootskap met Skills Initiative for Africa sal vaardighede-tekorte in ‘n werkswinkel vandag en môre aanbied oor vaardighede – daar waar daar tekorte is en daar waar daar genoeg vaardighede is. Dit word uitgevoer om te bepaal presies wat die behoeftes is. Die waarnemende sekretaris-generaal van die federasie Helen Ochs het meer…