Voortvlugtige Hui: Belangrike vrae moet gevra word

Wang Hui, die Chinese renosterhoring-smokkelaar is steeds soek, amper twee weke na hy uit die Windhoek-gevangenis ontsnap het. Hy is tot 15 jaar tronkstraf vir die misdaad gevonnis. Owerhede was warm op sy spoor maar hy het hulle in die omgewing van Usakos ontduik. Die afgetrede generaal Martin Shalli sê die belangrikste ding nou is lede van die publiek… en sal ons hom herken as ons hom sien?