Universiteit Stellenbosch sal geen vorm van rassisme duld

Die Universiteit van Stellenbosch sê hy sal geen vorm van rassisme of onverdraagsame gedrag op grond van ras op sy kampus duld nie. Dit volg op ‘n voorval oor die naweek in Huis Marais waar ‘n wit student op die besittings van ‘n swart student geurineer het. Die oortreder is intussen geskors. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …